Midlynkruising – Speel, beweeg & leer!
Sukkel jou kind om oor die middel van sy/haar lyfie te beweeg, ruil hulle gereeld hande tydens ’n taak, of draai hulle eerder die hele lyf?
Hierdie oulike aktiwiteitsboekie help kinders om midlynkruising op ’n eenvoudige, speelse manier te oefen.
Midlynkruising is ’n belangrike vaardigheid wat kinders nodig het vir skryf, teken, lees, knip, aantrek en alledaagse take.
Die boekie bevat oulike, praktiese aktiwiteite wat beweging, spel en leer kombineer – ideaal vir gebruik by die huis, in die klaskamer of as ekstra ondersteuning.
✨ 10 bladsye
✨ Digitale PDF-formaat – druk self uit
✨ Maklike, praktiese aktiwiteite
✨ Min voorbereiding word benodig
💛 Speel. Beweeg. Oorkruis. Groei.
BELANGRIK:
Hierdie is ’n digitale produk in PDF-formaat.
Geen fisiese produk word gekoerier nie.
Die hulpmiddel is slegs vir persoonlike of klaskamergebruik en mag nie herverkoop, aangestuur, gekopieer of met ander gedeel word nie.
Hulp met Midlynkruising
Graad R Wiskunde boekie
My eenvoudige boekie oor data 










Reviews
There are no reviews yet.