GELUK!!!!!! Jy het vir Wolfie gekry! 😁😁😁
🕵️♂️🚨 𝐖𝐎𝐋𝐅𝐈𝐄 𝐈𝐒 𝐎𝐏 ‘𝐍 𝐆𝐄𝐇𝐄𝐈𝐌𝐄 𝐌𝐈𝐒𝐒𝐈𝐄!
Ons Black Thursday Wolfie het homself iewers op ons webblad weggesteek… en ons het JOU hulp nodig om hom op te spoor! 👀
Ons gaan 𝟑 𝐆𝐄𝐋𝐔𝐊𝐊𝐈𝐆𝐄 𝐏𝐄𝐑𝐒𝐎𝐍𝐄 kies wat elkeen ‘n Clever Wolfee-koopbewys gaan wen! 🎉
🔎 Hoe neem jy deel?
🐾 Besoek www.cleverwolfee.com.
🐾 Soek ons versteekte Black Thursday Wolfie.
🐾 Neem ‘n screenshot van die versteekte Wolfie.
🐾 Stuur die screenshot na mwolfiedesigns@gmail.com en vertel ons presies WAAR op ons webblad jy hom gevind het.
🤫 MOET ASSEBLIEF NIE sy wegkruipplek in die comments verklap nie! Slegs inskrywings per e-pos sal aanvaar word. Ons wil almal ‘n regverdige kans gee om hom op te spoor!
Tag sommer al jou mamma- en juffroumaats om saam speurder te speel!
Op julle merke, gereed… SOEK! 🕵️♀️🐺
Mag die geluk aan jou kant wees!








Reviews
There are no reviews yet.