Hierdie boekie bestaan uit 18 waardevolle, unieke stories wat waardes uitbeeld.
Jana verlang om kinders se harte aan te raak met stories uit haar lewe. Sy is klein en fyn. Haar hartjie is rein en sy wil net deur iemand gehoor en onthou word – oud of jonk.
Alhoewel sy so verwonderd voorkom, het sy die mees komplekse lewe.
Sy is byna soos die karakter, Heidi. Jana het haar ouers hartseer gegroet en Oupa staan driedubbel die skoene vol.
Die volgende onderwerpe word behandel:
1. Vriendskap
2. Geloof
3. Respek
4. Vertroue
5. Geduld
6. Gevaar
7. Lojaliteit
8. Konflik
9. Veiligheid
10. Verantwoordelikheid
11. Vrees
12. Dapperheid
13. Hartseer
14. Foute
15. Gehoorsaamheid
16. Hoop
17. Aanvaarding
18. Oorwinning
Hierdie stories is gepas vir leerders vanaf 9 jaar en ouer.
Clever Wolfee is trots op KWALITEIT werk!
Woordmuur Plakkate
Die 10 Gebooie
Kleure en vorms
Seisoene plakkate
Suid-Afrika plakkate Bundel
Tema rympies oor groente
Tema rympies oor vrugte
Kryte Klastema - Kleuterskool
Bybel karakters
30 Kort stories
30 Skatkis Stories
Bybel stories + Plakkate
Elfie, Kersvader se stoute kabouter
Getalle stories 1-10
Vrug van die Gees stories 














Reviews
There are no reviews yet.