Hierdie is ‘n PROPVOL boekie van 200 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte:
Oefen die volgende klankies:
a, e, i, o, u, aa, ee, oo, uu, oe, ou, ei, eu, ie, ei, ai, eeu, ooi, aai, oei
bl-, br-, dr-, fl-, fr-, gl-, gr-, kl-, kn-, kr-, pl-, pr-, ps-, sj-, sf-, sk-, sl-, sm-, sn-, sp-, st-, sw-, dw-, kw-, tw-, tj-, tr-, vl-, vr-, wr-, sk-, spr-, str-, spl-, -ld, -lf, -lk, -ls, -nk, -ng, -rd, -rt, -mp, -rp, -nd, -nt, -rg, -rf, -rk, -rm, -rs, -rfs, -ns, -er, -es, -el, -en, -lm, -ks, -gs, -ts, -ts, -like, -ige
– ‘f’ en ‘v’ verwarring werkvelle
-‘d’ en ‘t’ verwarring werkvelle
– Sinonieme werkvelle
– Antonieme werkvelle
– Homofone werkvelle
– Samestellings werkvelle
– Meervoude werkvelle
– Verkleinwoorde werkvelle
– Lettergrepe werkvelle
– Vergelykings werkvelle
– Alfabetiese volgorde werkvelle
– Trappe van vergelyking werkvelle
– Beroepe werkvelle
– Ontkenning werkvelle
– Alfabet werkvelle
– Woordsoorte werkvelle: Selfstandige naamwoord, byvoeglike naamwoord, werkwoord, bywoord, voornaamwoord, voegwoord
– Leestekens werkvelle
– Dae van die week werkvelle
– Maande van die jaar werkvelle
– Seisoene werkvelle
– Manlike en vroulik werkvelle
– Idiome werkvelle
– Verlede tyd werkvelle
– Toekomende tyd werkvelle
– Hede werkvelle
– Kleur 2 prente volgens klankies in
– 20 Unieke begripstoetse met 10 begripsvrae elk
– 4 Leë speltoetse (Punte uit 10, 20, 30 en 40)
Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 3 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen.
Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig.
Clever Wolfee is trots op KWALITEIT werk!
My groot drukskrif boekie
Alfabet en Getalle
Alfabet inkleurboek
Alfabet inkleurboek kleinletters
My 2-3 jaar PRET boekie 1
Bed beloningskaart - Robotte
Ek ken 100 woorde
My 2-3 jaar PRET boekie 2
My 2-3 Jaar PRET boekie 3
My 2-3 Jaar PRET boekie 4
My groot woordeskat boek
Pas dit bymekaar
20 Maklike begripstoetse
Die 10 Gebooie
Graad R Wiskunde boekie
My Graad R-boekie
My skoolgereedheid boekie
Ek leer van klankies en woordbou
Graad 1 Ondersteuning boekie TAAL 






















Bianca (verified owner) –
Baie oulik!!