Hierdie opwindende boekie, Maak jou brein wakker, is ontwerp vir jong kinders (vanaf 3 jaar) en fokus op eenvoudige, pret aktiwiteite om die liggaam en brein op ‘n speelse manier aan die gang te kry.
Dit bevat 50 aktiwiteite oor die volgende onderwerpe:
– bewegingsgebaseerde oefeninge
– asemhaling en strekke
– koördinasie speletjies
– brein uitdagings
– spanwerk aktiwiteite
𝐁𝐨𝐠𝐞𝐧𝐨𝐞𝐦𝐝𝐞 𝐡𝐞𝐥𝐩 𝐤𝐢𝐧𝐝𝐞𝐫𝐬 𝐨𝐦 𝐭𝐞 𝐟𝐨𝐤𝐮𝐬, 𝐨𝐧𝐭𝐬𝐩𝐚𝐧 𝐞𝐧 𝐞𝐧𝐞𝐫𝐠𝐢𝐞 𝐭𝐞 𝐤𝐚𝐧𝐚𝐥𝐢𝐬𝐞𝐞𝐫.
Perfek vir gebruik in die klaskamer of tuis. Kies ‘n kaartjie, doen die beweging en sien hoe die energie vloei!









Reviews
There are no reviews yet.