Hierdie boekie het 15 bladsye.
Voorgrond-agtergrond is iemand se vermoë om visuele stimuli vanuit die agtergrond te onderskei.
Kinders wat hiermee sukkel, sal gewoonlik sukkel met die sortering van voorwerpe volgens kleur, grootte en vorm. Hulle sal gewoonlik sukkel om prente in bv. ‘n besige storieboek te vind en lees sal ook uitdagend vir hulle wees.
Hierdie boekie mag nie versprei of herverkoop word nie.
PDF-formaat.
Leer om emosies self te reguleer
My Graad 3 plekmatjie
Pen lisensie
Graad 3 Jaarpakket Special
Beloningskaart vir seuns 










Reviews
There are no reviews yet.