Klankebundel – 700 bladsye!
10 fantastiese boekies in EEN bundel – SPAAR 70%!
Maak klanke, woordbou, lees en skryf sommer hope pret met ons omvattende Klankebundel!
Neem asseblief kennis: Hierdie bundel bestaan uit 10 van ons bestaande boekies wat nou teen ’n spesiale bundelprys beskikbaar is. Maak asseblief seker dat jy nie reeds van hierdie boekies aangekoop het nie, om dubbele aankope te voorkom.
Wat is ingesluit?
- My alfabetboekie
- Klanke
- Alfabetrympies
- Blitslees met klanke
- Ek leer van klankies en woordbou
- My groot drukskrifboekie
- Klinkers en y-klanke
- My rymwoorde boekie
- Oefen woorde deur te speel
- Klank dit
Met 700 bladsye propvol prettige leeraktiwiteite is hierdie bundel ideaal om ’n sterk taal- en leesgrondslag tuis of in die klaskamer te ontwikkel.
Groot leerpret teen ’n ongelooflike prys – spaar 70%!
Hierdie bundel is ’n digitale produk in PDF-formaat.




































































































Reviews
There are no reviews yet.