Hierdie Kleine Wolfie temaboekies behandel al die Graad 1 temas.
Dit sluit die volgende in:
– ‘n Kort storie oor die tema
– Sigwoorde (ongeveer 100 woorde)
– 5 Eenvoudige begripsvrae
– Baie lekker aktiwiteite oor die tema
Hierdie boekie het 15 bladsye.
Kosblikbriefies vir seuns
Beloningskaart vir seuns
My 2-3 jaar PRET boekie 1 












Reviews
There are no reviews yet.