Hierdie boekie het 90 bladsye en bestaan uit 10 temas. Daar is ook 40 praktiese motoriese, oefeninge in en 26 sensoriese oefeninge om te doen.
Die temas is as volg:
Tema 1: Vervoer
Tema 2: Skoenlappers
Tema 3: Water
Tema 4: Blare
Tema 5: Herfs
Tema 6: Sirkus
Tema 7: Familie
Tema 8: Bere
Tema 9: Vriende
Tema 10: Reptiele
Die meeste van hierdie oefeninge is lekker praktiese werkies.
My groot drukskrif boekie
Alfabet en Getalle
Alfabet inkleurboek
Alfabet inkleurboek kleinletters
My 2-3 jaar PRET boekie 1
Bed beloningskaart - Robotte
Ek ken 100 woorde 
















Loraine Theart –
Ons het baie pret gehad met die boekies.
Wil nog voor die jaar om is kyk vir 3-4jaar werkboekies.