🐟 2027 Sardiens Kalenderstel | 2-in-1 PDF
Bring ‘n bietjie kleur en vrolikheid na 2027 met ons unieke Sardiens Kalenderstel! 🩷
Hierdie oulike stel kombineer ‘n tafelkalender en kalenderkaartjies in een drukbare produk.
Met moderne sardientjies, seekosillustrasies, olyftakkies en vrolike pienk, blou en geel patrone het elke maand sy eie unieke Mediterreense sjarme!
Wat is ingesluit?
🐟 Tafelkalender 2027
- 12 maandelikse kalenders met skryfspasie.
- Nota-afdeling vir elke maand.
- Inspirerende Afrikaanse aanhalings.
- Kleurvolle maandvoorblaaie.
🐟 Kalenderkaartjies 2027
- 12 maandkalenderkaartjies.
- 12 bypassende maandtitelkaartjies.
- Pragtige, unieke illustrasies.
📥 Formaat: Digitale, drukbare PDF-lêers.
Perfek vir jou lessenaar, klaskamer of huis!
Een stel, twee kalenders en hope sardienspret! 🐟💕









Reviews
There are no reviews yet.